JESAJA 32:18
JESAJA 32:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En my volk sal woon in 'n plek van vrede en in veilige wonings en in plekke van ongestoorde rus.
Deel
Lees JESAJA 32JESAJA 32:18 Die Boodskap (DB)
My volk sal rustig en sonder bekommernisse in hulle huise kan bly. Hulle sal veilig en onbesorg wees.
Deel
Lees JESAJA 32JESAJA 32:18 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê sy volk sal woon in plekke waar daar vrede is. Hulle sal veilig wees en hulle sal oor niks bekommerd wees nie.
Deel
Lees JESAJA 32JESAJA 32:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
My volk sal in rustige velde woon, in veilige wonings, op plekke waar daar rus is en geen sorge nie.
Deel
Lees JESAJA 32JESAJA 32:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My volk sal in 'n tuiste van vrede woon, in veilige woonplekke, in ongestoorde rusplekke.
Deel
Lees JESAJA 32