JESAJA 33:2
JESAJA 33:2 Bybel vir almal (ABA)
Here, wees asseblief genadig vir ons, ons wag dat U ons moet help. Maak ons elke oggend sterk, red ons, want ons kry swaar.
Deel
Lees JESAJA 33JESAJA 33:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE, wees ons genadig, op U wag ons; wees hulle arm elke môre, ja, ons verlossing in die tyd van benoudheid!
Deel
Lees JESAJA 33JESAJA 33:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees ons genadig, Here, ons vestig ons hoop op U. Wees elke nuwe dag ons krag, ons redding in tyd van nood.
Deel
Lees JESAJA 33JESAJA 33:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, wees ons genadig! Op U wag ons. Wees elke oggend ons krag, ja, ons verlossing in 'n tyd van nood.
Deel
Lees JESAJA 33JESAJA 33:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
O HERE, wees ons genadig; ons het op U gewag; wees U elke môre hulle arm, ons heil ook in die tyd van benoudheid.
Deel
Lees JESAJA 33