JESAJA 33:22
JESAJA 33:22 Die Boodskap (DB)
want die Here is ons Regter, ons Wetgewer en ons Koning. Hy sal ons red.
Deel
Lees JESAJA 33JESAJA 33:22 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die Here is ons Regter, die Here is ons Leier, die Here is ons Koning. Hy sal ons red.
Deel
Lees JESAJA 33JESAJA 33:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die HERE is ons Regter, die HERE is ons Aanvoerder, die HERE is ons Koning: Hý sal ons verlos.
Deel
Lees JESAJA 33JESAJA 33:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is ons Regter, die Here is ons Leidsman, die Here is ons Koning, Hy sal ons red.
Deel
Lees JESAJA 33JESAJA 33:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, die HERE is ons Regter, die HERE is ons Regeerder, die HERE is ons Koning – Hy sal ons verlos.
Deel
Lees JESAJA 33