JESAJA 33:6
JESAJA 33:6 Bybel vir almal (ABA)
Hulle sal altyd die Here vertrou. Hy sal hulle red en Hy sal vir hulle wysheid en kennis gee. Hulle sal die Here dien, dit sal hulle ryk maak.
Deel
Lees JESAJA 33JESAJA 33:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar sal bestendigheid van jou tye wees, 'n rykdom van volle verlossing, van wysheid en kennis; die vrees van die HERE sal sy skat wees.
Deel
Lees JESAJA 33JESAJA 33:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy is die Een op wie jy jou lewe lank kan vertrou. Die kosbare besitting wat werklik kan help, is wysheid en kennis; die rykdom waarop Sion hom kan verlaat, is die diens van die Here.
Deel
Lees JESAJA 33JESAJA 33:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sal bestendigheid aan jou tye bied, 'n rykdom van bystand, wysheid en kennis, ontsag vir die HERE – dit is sy skatte.
Deel
Lees JESAJA 33JESAJA 33:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En wysheid en kennis sal 'n standvastigheid van jou tye wees en 'n sterkte van verlossing: die vrees van die HERE is sy skat.
Deel
Lees JESAJA 33