JESAJA 36:1
JESAJA 36:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die veertiende regeringsjaar van koning Hiskia het koning Sanherib van Assirië al die vestingstede in Juda aangeval en verower.
Deel
Lees JESAJA 36JESAJA 36:1 Die Boodskap (DB)
In die veertiende jaar van koning Hiskia se regering het koning Sanherib van Assirië al die versterkte stede van Juda aangeval en hulle ingeneem.
Deel
Lees JESAJA 36JESAJA 36:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
In die veertiende jaar van koning Hiskia se regering het koning Sanherib van Assirië al die versterkte stede van Juda aangeval en dit verower.
Deel
Lees JESAJA 36JESAJA 36:1 Bybel vir almal (ABA)
Koning Sanherib van Assirië het al die sterk stede in die land Juda aangeval en hy het hulle oorwin. Dit was in die veertiende jaar nadat Hiskia koning geword het.
Deel
Lees JESAJA 36JESAJA 36:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN in die veertiende jaar van koning Hiskía het Sánherib, die koning van Assirië, opgetrek teen al die versterkte stede van Juda en dit verower.
Deel
Lees JESAJA 36