JESAJA 36:21
JESAJA 36:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die manskappe het stilgebly en nie geantwoord nie, want die koning het hulle beveel om nie te antwoord nie.
Deel
Lees JESAJA 36JESAJA 36:21 Die Boodskap (DB)
Die soldate op die mure het doodstil gebly, want koning Hiskia het hulle beveel om nie ’n woord te sê nie.
Deel
Lees JESAJA 36JESAJA 36:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Maar die manne het stilgebly en niks geantwoord nie. Want die koning het die opdrag gegee: “Moet hulle nie antwoord nie.”
Deel
Lees JESAJA 36JESAJA 36:21 Bybel vir almal (ABA)
Eljakim en die ander twee manne het stilgebly, hulle het nie die hoof-offisier geantwoord nie, want koning Hiskia het gesê hulle moenie die hoof-offisier antwoord nie.
Deel
Lees JESAJA 36JESAJA 36:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hulle het stilgebly en hom niks geantwoord nie; want dit was die bevel van die koning: Julle moet hom nie antwoord nie.
Deel
Lees JESAJA 36