JESAJA 37:20
JESAJA 37:20 Bybel vir almal (ABA)
En nou, Here, ons God, beskerm ons teen die koning van Assirië. Doen dit, sodat al die volke op die aarde kan weet dat U alleen Here is.”
Deel
Lees JESAJA 37JESAJA 37:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE onse God, verlos ons dan nou uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U, HERE, dit alleen is.
Deel
Lees JESAJA 37JESAJA 37:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Here ons God, red ons tog uit die mag van die Assiriese koning. Dan sal al die koninkryke van die aarde besef dat net U, Here, God is.”
Deel
Lees JESAJA 37JESAJA 37:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom, HERE ons God, verlos ons uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U alleen die HERE is.”
Deel
Lees JESAJA 37JESAJA 37:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verlos ons dan nou, HERE onse God, uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U alleen die HERE is.
Deel
Lees JESAJA 37