JESAJA 40:10
JESAJA 40:10 Bybel vir almal (ABA)
Kyk, die Here kom, Hy is die Sterk God, Hy kan doen wat Hy wil doen. Kyk, Hy bring sy mense saam, sy volk is by Hom.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die oppermagtige HERE kom met heerlike krag en regeer met mag. Kyk, Hy bring sy beloning saam. Dit is by Hom.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, die Here HERE sal kom as 'n Sterke, en sy arm sal heers; kyk, sy loon is by Hom, en sy beloning is voor sy aangesig.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here God kom, Hy is die Magtige, Hy regeer. Hy bring die volk saam wat Hy Syne gemaak het, dié wat aan Hom behoort, is by Hom.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, my Heer, die HERE – met krag kom Hy, en sy arm oefen vir Hom heerskappy uit. Kyk, sy vergoeding is by Hom, sy beloning is voor Hom.
Deel
Lees JESAJA 40