JESAJA 40:29
JESAJA 40:29 Bybel vir almal (ABA)
Die Here maak mense weer sterk wat moeg is. Hy laat mense dinge doen wanneer hulle dit self nie meer kan doen nie.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy gee die vermoeides krag, Hy versterk dié wat nie meer kan nie.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is Hy wat vermoeides krag gee, wat lewenskrag vermeerder vir dié wat geen vermoëns het nie.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy gee krag aan die vermoeide; en vir die wat geen krag het nie, vermeerder Hy krag.
Deel
Lees JESAJA 40