JESAJA 40:3
JESAJA 40:3 Bybel vir almal (ABA)
Iemand het geskree: “Julle moet in die woestyn 'n pad gereedmaak vir die Here, julle moet die pad gelykmaak vir ons God!
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Luister! Ek hoor die stem van iemand wat roep: “Bou ’n grootpad vir die HERE deur die woestyn. Maak ’n reguit pad vir ons God deur die wildernis.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Stem van een wat roep: Berei in die woestyn die weg van die HERE; maak gelyk in die wildernis 'n grootpad vir onse God!
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Iemand roep: “Maak vir die Here 'n pad in die woestyn, maak in die barre wêreld 'n grootpad vir ons God!
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Stem roep: “Maak in die woestyn die pad van die HERE gereed; maak in die Araba 'n grootpad vir ons God gelyk.
Deel
Lees JESAJA 40