JESAJA 40:4
JESAJA 40:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet al die valleie toegooi met grond en julle moet al die berge plat maak, julle moet die heuwels wegvat sodat die grond gelyk is.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Vul die valleie op! Maak elke berg en heuwel gelyk, elke ruwe plek ’n gelykte, elke koppie ’n vlakte.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elke dal moet opgevul en elke berg en heuwel klein gemaak word; en die bult moet 'n gelykte en die rotsagtige plekke 'n laagte word.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke laagte moet opgevul word, elke berg en rant moet gelykgrond word. Elke bult moet 'n gelykte word en elke koppie 'n vlakte.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elke dal moet opgevul word, en elke berg en heuwel moet wegsak. Hobbelrige plekke moet gelyke grond word, en rotsagtige terrein moet 'n vallei word.
Deel
Lees JESAJA 40