JESAJA 40:5
JESAJA 40:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sal die mag van die Here geopenbaar word; al wat leef, sal dit sien. Die Here self het dit gesê.”
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:5 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal die Here verskyn en Hy sal vir almal wys Hy is die Koning. Die Here self het gesê dat Hy dit sal doen.”
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die heerlikheid van die HERE sal geopenbaar word, en alle vlees tesame sal dit sien: want die mond van die HERE het dit gespreek.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die heerlikheid van die HERE sal geopenbaar word; alle mense sal dit gelyktydig sien, want die mond van die HERE het gespreek.”
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die heerlikheid van die HERE sal geopenbaar word, en alle vlees sal dit saam sien, want die mond van die HERE het dit gespreek.
Deel
Lees JESAJA 40