JESAJA 40:8
JESAJA 40:8 Bybel vir almal (ABA)
Gras en blomme word droog en verlep, maar die dinge wat ons God sê, sal nooit verander nie.”
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die gras verdor, die blom verwelk; maar die woord van onse God hou stand in ewigheid.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Ja, gras verdor, 'n blom verwelk, maar die woord van ons God hou stand vir altyd. ”
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die gras verdor, die blom verwelk, maar die woord van onse God sal vir ewig bestaan.
Deel
Lees JESAJA 40