JESAJA 42:9
JESAJA 42:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die dinge van vroeër – kyk, dit het gebeur; en die nuwe dinge – Ek kondig dit aan, voordat dit uitspruit, laat Ek julle daarvan hoor.”
Deel
Lees JESAJA 42JESAJA 42:9 Bybel vir almal (ABA)
Alles het gebeur wat Ek voorheen gesê het, en nou sê Ek wat later nog sal gebeur. Ek sê dit vir julle voordat dit begin gebeur.”
Deel
Lees JESAJA 42JESAJA 42:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, die vorige dinge het gekom, en nuwe dinge verkondig Ek; voordat hulle uitspruit, laat Ek julle dit hoor.
Deel
Lees JESAJA 42JESAJA 42:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat Ek vroeër aangekondig het, het plaasgevind. Ek kondig nuwe dinge aan. Voor dit begin gebeur, laat Ek julle al daarvan hoor.
Deel
Lees JESAJA 42JESAJA 42:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, die vorige dinge het gebeur, en nuwe dinge verkondig Ek; voordat dit uitspruit, vertel Ek julle daarvan.
Deel
Lees JESAJA 42