JESAJA 43:11
JESAJA 43:11 Bybel vir almal (ABA)
Ek, Ék is die Here. Daar is nie 'n ander god wat julle kan red nie.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek, Ek is die HERE, en daar is geen Heiland buiten My nie.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek, Ek is die Here, buiten My is daar geen redder nie.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek, ja, Ek is die HERE, en daar is geen verlosser buiten My nie.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek, Ek, is die HERE; en buiten my is daar geen redder nie.
Deel
Lees JESAJA 43