JESAJA 43:18
JESAJA 43:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Moenie dinge van vroeër in herinnering roep nie; op vorige gebeure moet julle nie die aandag vestig nie.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dink nie aan die vorige dinge nie, en let nie op die dinge van ouds nie.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:18 Die Boodskap (DB)
Die Here sê: Moenie vassteek by die verlede nie. Moenie net dink aan die dinge wat verby is nie.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:18 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Julle moenie net dink aan wat voorheen gebeur het nie.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dink nie aan die vorige dinge nie, en slaan geen ag op wat vroeër gebeur het nie.
Deel
Lees JESAJA 43