JESAJA 43:3
JESAJA 43:3 Bybel vir almal (ABA)
Ja, Ek is julle God die Here, Ek is die Heilige God van Israel wat julle red. Ek gee die mense van die lande Egipte, Kus en Seba in julle plek sodat julle vry kan word.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Ek is die HERE, jou God, die Heilige van Israel, jou Heiland; Ek het Egipte gegee as losprys vir jou, Kus en Seba in jou plek.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
want Ek is die Here jou God, die Heilige van Israel, jou Redder. Ek gee Egipte as losprys vir jou, Kus en Seba in jou plek.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want Ek is die HERE, jou God, die Heilige van Israel, jou verlosser. Ek gee Egipte as jou losprys, Kus en Seba gee Ek in jou plek.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Ek is die HERE jou God, die Heilige van Israel, jou Redder: Ek het Egipte as jou losprys gegee, Ethiopië en Seba vir jou.
Deel
Lees JESAJA 43