JESAJA 43:5
JESAJA 43:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie bang wees nie, want Ek is by jou. Uit die ooste bring Ek jou nageslag, uit die weste maak Ek jou bymekaar.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Moenie bang wees nie, want Ek is met jou; Ek sal jou nageslag uit die ooste bring en jou versamel uit die weste
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:5 Die Boodskap (DB)
Jy moenie bang wees nie, want Ek staan langs jou. Ek sal jou nageslag uit die ooste uit laat terugkom. Ek sal hulle bymekaarmaak uit die weste uit.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:5 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie bang wees nie, want Ek is by julle, Ek sal julle en julle kinders bymekaarmaak en Ek sal julle bring uit die ooste en uit die weste.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; Ek sal jou geslag van die ooste af aanbring en jou versamel van die weste af.
Deel
Lees JESAJA 43