YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 43:7

JESAJA 43:7 Bybel vir almal (ABA)

Bring elkeen wat Ek geroep het sodat hy aan My sal behoort, bring elkeen wat Ek gemaak het sodat hy My sal eer.”

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

elkeen wat na my Naam genoem is en wat Ek geskape het tot my eer, wat Ek geformeer, wat Ek ook gemaak het.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

elkeen wat na my Naam genoem word, elkeen wat Ek geskep het tot my eer, wat Ek gevorm het, wat Ek gemaak het.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Elkeen wat na my Naam genoem is – tot my eer het Ek hom geskep, hom gevorm, ja, hom gemaak.’ ”

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Selfs elkeen oor wie my Naam uitgeroep is, want Ek het hom tot my eer geskape, Ek het hom geformeer; ja, Ek het hom gemaak.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:7 Die Boodskap (DB)

Laat almal terugkom wat aan My behoort. Laat elkeen wat Ek gemaak het, terugkom om My te eer. Laat almal wat Ek geskep het en Myne gemaak het, terugkom.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

elkeen wat My as God erken, wat Ek tot my eer gemaak het, wat Ek gevorm en gemaak het.”

Deel
Lees JESAJA 43
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's