JESAJA 44:22
JESAJA 44:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het jou oortredinge uitgedelg soos 'n dik wolk, en soos 'n wolk jou sondes; keer terug na My toe; want Ek het jou verlos.
Deel
Lees JESAJA 44JESAJA 44:22 Die Boodskap (DB)
Ek het jou oortredings soos mis voor die son laat verdwyn. Ek het jou sondes soos ’n wolk laat verdamp. Kom terug na My toe, want Ek het jou verlos.
Deel
Lees JESAJA 44JESAJA 44:22 Bybel vir almal (ABA)
Julle was opstandig, julle het baie sonde gedoen, maar Ek het dit alles laat verdwyn soos 'n miswolk. Kom terug na My toe, want Ek het julle vrygemaak.
Deel
Lees JESAJA 44JESAJA 44:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek delg jou oortredinge uit soos 'n newel en jou sondes soos 'n wolk; keer terug na My, want Ek het jou verlos.
Deel
Lees JESAJA 44JESAJA 44:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het jou oortredinge, jou sondes, uitgewis, hulle het verdwyn soos wolke, soos miswolke. Kom terug na My toe, want Ek het jou verlos.
Deel
Lees JESAJA 44