JESAJA 44:3
JESAJA 44:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Ek sal water giet op hom wat dors het, en strome op die droë grond; Ek sal my Gees op jou nageslag giet en my seën op jou nageslag.
Deel
Lees JESAJA 44JESAJA 44:3 Die Boodskap (DB)
Ek sal water gee in die plekke waar dit baie droog is. Daar sal waterstrome loop waar die grond uitgedroog is. Ek sal my Gees in jou kinders laat kom. Ek sal krag gee vir jou nageslag.
Deel
Lees JESAJA 44JESAJA 44:3 Bybel vir almal (ABA)
want Ek sal dit laat reën op die droë grond, daar sal strome water vloei. Ek sal my Gees na julle nageslag toe stuur en Ek sal hulle seën.
Deel
Lees JESAJA 44JESAJA 44:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Ek sal water giet op die dorsland en strome op die droë grond; Ek sal my Gees op jou kroos giet en my seën op jou nakomelinge.
Deel
Lees JESAJA 44JESAJA 44:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal volop water gee op die dorsland, strome op die droë grond. Ek sal my Gees uitgiet op jou kinders, my seën op jou nakomelinge.
Deel
Lees JESAJA 44