JESAJA 48:11
JESAJA 48:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ter wille van my, ja, om my ontwil, sal ek dit doen; want hoe sou my naam besoedel word? en ek sal my eer aan geen ander gee nie.
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:11 Die Boodskap (DB)
Ek het dit gedoen om my Naam in ere te hou. Ek laat nie my eer aantas nie. Ek staan nie my eer aan afgode af nie.
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:11 Bybel vir almal (ABA)
Ek het dit gedoen omdat Ek die Here is. Ek sal niks laat ontwy wat aan My behoort nie, Ek gee nie vir iemand anders die eer wat Ek moet kry nie.
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Om My ontwil, om My ontwil sal Ek dit doen — want ag, hoe is my Naam ontheilig! — en Ek sal my eer aan geen ander gee nie.
Deel
Lees JESAJA 48JESAJA 48:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ter wille van Myself en daarom alleen, doen Ek dit, Ek laat my Naam nie oneer aandoen nie. Ek gee die eer wat My toekom, aan niemand anders nie.
Deel
Lees JESAJA 48