JESAJA 5:21
JESAJA 5:21 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal sleg gaan met almal wat dink hulle weet baie, almal wat dink hulle is baie slim.
Deel
Lees JESAJA 5JESAJA 5:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wee hulle wat in eie oë wys en na eie oordeel verstandig is.
Deel
Lees JESAJA 5JESAJA 5:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ellende wag vir dié wat dink hulle het die wysheid in pag, wat dink hulle het baie verstand.
Deel
Lees JESAJA 5JESAJA 5:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wee hulle wat wys is in hulle eie oë, en hulleself as verstandig beskou.
Deel
Lees JESAJA 5JESAJA 5:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wee hulle wat wys is in hul eie oë en verstandig in hul eie oë!
Deel
Lees JESAJA 5