JESAJA 51:12
JESAJA 51:12 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Dit is Ek wat dit weer goed sal laat gaan met julle. Hoekom is julle bang vir mense wat kan sterf? Hoekom is julle bang vir mense wat soos gras is en gou doodgaan?
Deel
Lees JESAJA 51JESAJA 51:12 Die Boodskap (DB)
Ek self praat jou moed in. Hoekom is jy dan bang vir ’n mens wat ook maar kan doodgaan? ’n Mens is mos maar soos gras wat ook kan verbygaan.
Deel
Lees JESAJA 51JESAJA 51:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek is dit wat julle troos! Wie is jy, dat jy bevrees is vir die mens wat moet sterwe, en vir die mensekind wat oorgegee word soos gras?
Deel
Lees JESAJA 51JESAJA 51:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is die Here, Ek bring uitkoms vir julle. Hoe is dit dan dat jy bang is vir 'n sterflike mens, vir 'n mens wat so maklik vergaan soos gras?
Deel
Lees JESAJA 51JESAJA 51:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Ek, ja, Ek is die Een wat julle troos. Wie is jy dan dat jy bang is vir gewone mense wat sal sterf, vir mensekinders wat bestem is om soos gras te sterf
Deel
Lees JESAJA 51