JESAJA 53:6
JESAJA 53:6 Bybel vir almal (ABA)
Ons almal het soos skape en bokke rondgeloop, elkeen het geloop waar hy wou loop. Ons almal het verkeerd gedoen, maar die Here het daardie man gestraf.
Deel
Lees JESAJA 53JESAJA 53:6 Die Boodskap (DB)
Ons almal was soos skape wat verdwaal het. Elkeen het sy eie koers gekies. Maar die Here het al ons sonde op hom laat neerkom.
Deel
Lees JESAJA 53JESAJA 53:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Almal van ons het weggedwaal soos ’n klomp skape. Ons het ons eie pad gevolg. En toe het die HERE ons almal se skuld en sondes op hom laat neerkom.
Deel
Lees JESAJA 53JESAJA 53:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ons almal het gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop; maar die HERE het die ongeregtigheid van ons almal op Hom laat neerkom.
Deel
Lees JESAJA 53JESAJA 53:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons het almal gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop, maar die Here het ons almal se sonde op hom laat afkom.
Deel
Lees JESAJA 53