JESAJA 54:13
JESAJA 54:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al jou inwoners sal leerlinge van die Here wees, en hulle sal altyd vrede geniet.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al jou kinders sal leerlinge van die HERE wees, en groot sal die voorspoed van jou kinders wees.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:13 Bybel vir almal (ABA)
Al die mense wat in jou woon, sal leerlinge van die Here wees, en hulle sal vrede hê.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En al jou kinders sal deur die HERE geleer wees, en die vrede van jou kinders sal groot wees.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En al jou kinders sal deur die HERE geleer word; en die vrede van u kinders sal groot wees.
Deel
Lees JESAJA 54