JESAJA 54:2
JESAJA 54:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vergroot die plek van jou tent, en laat hulle die gordyne van jou wonings uitspan
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:2 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet jou tent groter maak, jy moet die tentseile wyer maak, jy moet die toue langer maak, en jy moet jou tentpenne sterker maak.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maak die plek van jou tent wyd, en laat hulle die doeke van jou tentwonings oopspan. Verhinder dit nie! Maak jou lyne lank en slaan jou penne styf in.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maak groter die plek vir jou tent, maak breër jou tentdoeke, moenie suinig daarmee werk nie. Maak langer die tentlyne en slaan die tentpenne dieper in
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maak die plek vir jou tent groter, en die tentdoeke van jou wonings – laat dit oopgespan word; moet dit nie beperk nie! Maak jou tenttoue lank en jou tentpenne stewig!
Deel
Lees JESAJA 54