JESAJA 54:7
JESAJA 54:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vir 'n klein oomblik het Ek jou verlaat; maar met groot ontferminge sal Ek jou versamel.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:7 Bybel vir almal (ABA)
Ek het jou 'n kort tydjie gelos, maar nou neem Ek jou weer terug en Ek is weer baie lief vir jou.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vir 'n klein oomblik het Ek jou verlaat, maar met groot ontferminge sal Ek jou vergader.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net 'n oomblik het Ek jou verstoot, in my groot liefde vat Ek jou terug.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Vir 'n kort oomblik het Ek jou verlaat, maar met groot ontferming sal Ek jou versamel.
Deel
Lees JESAJA 54