JESAJA 55:6
JESAJA 55:6 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die Here vra wat Hy wil hê, Hy wil dit vir julle sê. Julle moet tot Hom bid, Hy wil hoor wat julle sê.
Deel
Lees JESAJA 55JESAJA 55:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Soek die HERE terwyl Hy Hom laat vind, roep Hom aan terwyl Hy naby is.
Deel
Lees JESAJA 55JESAJA 55:6 Die Boodskap (DB)
Vra wat die Here van julle wil hê terwyl dit nog moontlik is. Bid tot die Here noudat Hy naby is.
Deel
Lees JESAJA 55JESAJA 55:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is; roep Hom aan terwyl Hy naby is.
Deel
Lees JESAJA 55JESAJA 55:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vra na die wil van die Here terwyl Hy nog te vinde is, roep Hom aan terwyl Hy nog naby is.
Deel
Lees JESAJA 55