JESAJA 56:2
JESAJA 56:2 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal goed gaan met iemand wat die Sabbatdag nie ontwy nie, en nooit verkeerde dinge doen nie.
Deel
Lees JESAJA 56JESAJA 56:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan goed met die mens wat die sabbat onderhou en dit nie ontheilig nie, wat sorg dat hy niks verkeerds doen nie. Dit gaan goed met die mens wat hom hieraan hou.
Deel
Lees JESAJA 56JESAJA 56:2 Die Boodskap (DB)
Die man wat die sewende dag reg deurbring en wat nie verkeerde dinge doen nie, sal gelukkig wees.
Deel
Lees JESAJA 56JESAJA 56:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Geseënd is almal wat versigtig dit alles doen. Geseënd is elkeen wat my Sabbatdae onderhou deur te weier om dan te werk. En geseënd is almal wat weier om die verkeerde te doen.
Deel
Lees JESAJA 56JESAJA 56:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Welgeluksalig is die mens wat dit doen en die mensekind wat daaraan vashou; wat die sabbat hou, sodat hy dit nie ontheilig nie, en sy hand terughou, dat dit geen kwaad doen nie.
Deel
Lees JESAJA 56