JESAJA 57:1
JESAJA 57:1 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat doen wat die Here wil hê, sterf. Dit is slegte mense wat hulle laat sterf.
JESAJA 57:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE regverdige kom om, en daar is niemand wat dit ter harte neem nie; en die vromes word weggeruk sonder dat iemand daarop let; want die regverdige word weggeruk vanweë die boosheid.
JESAJA 57:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die regverdige kom om, en daar is niemand wat dit ter harte neem nie; dié wat aan die verbond getrou is, sterf sonder dat iemand begryp dat dit deur die boosheid in die wêreld is dat die regverdiges sterf.
JESAJA 57:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Die regverdige gaan ten gronde, maar niemand neem dit ter harte nie. Getroue mense sterf, en daar is niemand wat insien dat dit as gevolg van onheil is dat die regverdige sterf nie
JESAJA 57:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die regverdige gaan om, en niemand neem dit ter harte nie; en barmhartige mense word weggeneem, sonder dat die regverdige weggeneem word van die toekomstige onheil.