JESAJA 6:1
JESAJA 6:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
In die jaar wat koning Ussia dood is, het ek die Here gesien. Sy troon was hoog en verhewe, en die soom van sy kleed het die tempel gevul.
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:1 Bybel vir almal (ABA)
Ek, Jesaja, het die Here gesien. Dit was in die jaar toe koning Ussia gesterf het. Die Here het op 'n baie hoë troon gesit en die onderkant van sy klere het die tempel volgemaak.
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
IN die sterfjaar van koning Ussía het ek die Here sien sit op 'n hoë en verhewe troon, terwyl sy some die tempel gevul het.
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die jaar van koning Ussia se dood het ek die Here gesien. Hy het op 'n baie hoë troon gesit, en die onderste van sy kleed het die tempel gevul.
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die sterfjaar van koning Ussia het ek my Heer sien sit op 'n hoë en verhewe troon. Die some van sy kleed het die •tempel gevul.
Deel
Lees JESAJA 6