JESAJA 6:3
JESAJA 6:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hulle het mekaar toegeroep: “Heilig, heilig, heilig is die HERE, die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy heerlikheid!”
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:3 Bybel vir almal (ABA)
Die serafs het hard vir mekaar gesê: “ Heilig, heilig, heilig is die Here wat oor alles regeer. Hy is oral op die aarde.”
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die een het die ander toegeroep en gesê: Heilig, heilig, heilig is die HERE van die leërskare. Die hele aarde is van sy heerlikheid vol!
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die serafs het mekaar telkens toegeroep: “Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid.”
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het na mekaar geroep en gesê: “Heilig, heilig, heilig is die HERE, Heerser oor alle magte! Die hele aarde is vol van sy heerlikheid.”
Deel
Lees JESAJA 6