JESAJA 6:7
JESAJA 6:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy het aan my mond geraak met die kool en hy het gesê: “Kyk, die kool het aan jou lippe geraak, nou is jou sonde weg, God het jou gereinig.”
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en my mond daarmee aangeraak en gesê: Kyk, dit het jou lippe aangeraak, en jou skuld is weg en jou sonde versoen.
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het my mond aangeraak met die kool en gesê: “Noudat die gloeiende kool jou lippe aangeraak het, is jou oortredinge vergewe, jou sonde versoen.”
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het my mond aangeraak en gesê: “Kyk, dit het jou lippe aangeraak, jou sondeskuld het gewyk, daar is vir jou sonde versoening gedoen.”
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het dit op my mond gelê en gesê: Kyk, dit het jou lippe aangeraak; en jou ongeregtigheid is weggeneem en jou sonde gereinig.
Deel
Lees JESAJA 6