JESAJA 6:8
JESAJA 6:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek met ’n boodskap na my volk toe stuur? Wie sal vir Ons gaan?” Ek het geantwoord: “HERE, ek sal gaan! Stuur my!”
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:8 Bybel vir almal (ABA)
Toe hoor ek die Here praat. Hy het gevra: “Vir wie sal Ek stuur? Wie sal vir Ons 'n boodskap bring na die mense van Juda toe?” Ek het gesê: “Hier is ek, stuur my.”
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my.
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my!”
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe hoor ek die stem van my Heer wat sê: “Wie sal Ek stuur en wie sal vir ons gaan?” Ek sê toe: “Hier is ek, stuur my!”
Deel
Lees JESAJA 6