JESAJA 60:1
JESAJA 60:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Staan op, laat jou lig skyn! Ja, jou lig het gekom, en die heerlikheid van die HERE skyn oor jou.
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:1 Bybel vir almal (ABA)
Jerusalem, jy moet opstaan, jy moet jou lig laat skyn, want jou lig het gekom, die lig van die Here self sal op jou skyn.
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
STAAN op, word verlig; want jou lig kom, en die heerlikheid van die HERE gaan oor jou op.
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kom, Jerusalem, laat skyn jou lig! Vir jou het die lig gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring.
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Staan op, skyn; want jou lig het gekom, en die heerlikheid van die HERE gaan oor jou op.
Deel
Lees JESAJA 60