JESAJA 60:2
JESAJA 60:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, kyk, donkerte bedek die aarde, en diepe duisternis die volke; maar oor jou skyn die HERE, en oor jou word sy heerlikheid sigbaar.
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:2 Bybel vir almal (ABA)
Ja, kyk, dit is donker oor die aarde, oor al die volke. Maar die Here gee vir jóú lig, sy lig kom na jou toe.
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want kyk, die duisternis sal die aarde oordek en donkerheid die volke; maar oor jóú sal die HERE opgaan, en sy heerlikheid sal oor jou gesien word.
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is donkerte oor die aarde, duisternis oor die nasies, maar oor jou gee die Here lig, oor jou verskyn sy magtige teenwoordigheid.
Deel
Lees JESAJA 60JESAJA 60:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want kyk, die duisternis sal die aarde oordek en donkerheid die volke; maar die HERE sal oor jou opstaan, en sy heerlikheid sal oor jou gesien word.
Deel
Lees JESAJA 60