JESAJA 62:3
JESAJA 62:3 Die Boodskap (DB)
Die Here sal jou in sy hand hou soos ’n pragtige kroon wat ’n koning op sy kop sit.
Deel
Lees JESAJA 62JESAJA 62:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die HERE sal jou soos ’n kroon in sy hand hou, ’n koning se kroon in die hand van jou God.
Deel
Lees JESAJA 62JESAJA 62:3 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal jou vashou soos 'n baie mooi kroon, soos die tulband van 'n koning.
Deel
Lees JESAJA 62JESAJA 62:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jy sal 'n sierlike kroon wees in die hand van die HERE en 'n koninklike tulband in die hand van jou God.
Deel
Lees JESAJA 62JESAJA 62:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here sal jou soos 'n sierlike kroon in sy hand hou, jou God sal jou soos 'n koninklike tulband vashou.
Deel
Lees JESAJA 62