JESAJA 64:8
JESAJA 64:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar nou, HERE, U is ons Vader. Ons is die klei en U is ons pottebakker – ons almal is die werk van u hande.
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Tog, HERE, is U ons Vader. Ons is soos klei en U is die Pottebakker. Deur u hand is ons almal gevorm.
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:8 Bybel vir almal (ABA)
Maar, Here, U is ons Vader. Ons is die klei, en U is die Pottebakker. U het ons almal gemaak.
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar nou, HERE, U is ons Vader; ons is die klei, en U is ons Formeerder, en ons almal is die werk van u hand.
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
U is ons vader, Here, ons is klei en U het ons gevorm, ons is almal die werk van u hande.
Deel
Lees JESAJA 64