JESAJA 66:13
JESAJA 66:13 Bybel vir almal (ABA)
Soos 'n seun veilig voel by sy ma, so sal Ek julle veilig laat voel. Julle sal veilig wees in Jerusalem.
Deel
Lees JESAJA 66JESAJA 66:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos iemand wat sy moeder vertroos, so sal Ek julle troos; en julle sal vertroos word in Jerusalem.
Deel
Lees JESAJA 66JESAJA 66:13 Die Boodskap (DB)
Soos ’n ma haar kind troos, sal Ek julle vertroos. Ek sal julle veilig laat voel in Jerusalem.
Deel
Lees JESAJA 66JESAJA 66:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos iemand wat deur sy moeder getroos word, so sal Ek julle troos; en julle sal in Jerusalem getroos word.
Deel
Lees JESAJA 66JESAJA 66:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos 'n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Julle sal veilig voel in Jerusalem.
Deel
Lees JESAJA 66