JESAJA 7:15
JESAJA 7:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dikmelk en heuning sal hy eet as hy weet om te verwerp wat kwaad is en om te kies wat goed is.
Deel
Lees JESAJA 7JESAJA 7:15 Die Boodskap (DB)
Hy sal net dikmelk en heuning hê om te eet totdat hy oud genoeg is om tussen reg en verkeerd te onderskei.
Deel
Lees JESAJA 7JESAJA 7:15 Bybel vir almal (ABA)
Die seun sal dikmelk en heuning eet en hy sal leer om nie slegte dinge te doen nie. Hy sal net doen wat goed is.
Deel
Lees JESAJA 7JESAJA 7:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sal net dikmelk en heuning hê om te eet totdat hy weet om te verwerp wat verkeerd is en te kies wat goed is.
Deel
Lees JESAJA 7JESAJA 7:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dikmelk en heuning sal hy eet, sodat hy kan weet om die kwaad te verwerp en die goeie te kies.
Deel
Lees JESAJA 7