JESAJA 8:12
JESAJA 8:12 Bybel vir almal (ABA)
“Hierdie volk sê ander mense maak planne teen hulle, maar julle moenie ook so sê nie. Hulle het geskrik, maar julle moenie ook bang wees nie.”
Deel
Lees JESAJA 8JESAJA 8:12 Die Boodskap (DB)
Moenie alles wat hierdie volk ’n sameswering noem net so aanvaar nie. En moenie skrik en bang wees vir alles waarvoor hulle bang is nie.
Deel
Lees JESAJA 8JESAJA 8:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moenie alles wat die volk ’n sameswering noem as ’n sameswering beskou nie en moenie bang wees waarvoor die volk bang is nie.
Deel
Lees JESAJA 8JESAJA 8:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle mag nie alles 'n sameswering noem wat hierdie volk 'n sameswering noem nie, en julle mag nie bevrees wees vir wat hulle vrees, of verskrik wees nie.
Deel
Lees JESAJA 8JESAJA 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moenie alles 'n sameswering noem wat hierdie volk 'n sameswering noem nie. Julle moenie bang wees en skrik vir die dinge waarvoor hulle bang is nie.
Deel
Lees JESAJA 8