JESAJA 8:13
JESAJA 8:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE van die leërskare — Hom moet julle heilig, en laat Hy julle vrees en Hy julle verskrikking wees!
Deel
Lees JESAJA 8JESAJA 8:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet die Here die Almagtige eer as die Heilige. Vir Hom moet julle vrees en vir Hóm moet julle bang wees.
Deel
Lees JESAJA 8JESAJA 8:13 Die Boodskap (DB)
Onthou, die Here is die Almagtige. As daar Een is vir wie julle bang moet wees, is dit vir Hom; daarom moet julle Hom eer.
Deel
Lees JESAJA 8JESAJA 8:13 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet net vir die Here bang wees, die Here wat oor alles regeer. Hy is die heilige God
Deel
Lees JESAJA 8JESAJA 8:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE, Heerser oor alle magte, Hom moet julle as heilig erken, en Hy is die Een vir wie julle bang en bevrees moet wees.
Deel
Lees JESAJA 8