JESAJA 9:3
JESAJA 9:3 Bybel vir almal (ABA)
Ja, hulle was die vyande se slawe, hulle moes jukke dra, en die vyande het hulle met kieries geslaan. Maar U breek die jukke en die kieries soos daardie dag toe Gideon die Midianiete oorwin het.
Deel
Lees JESAJA 9JESAJA 9:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die juk wat op hulle gedruk het, en die stok wat hulle rug getref het, die roede van hulle drywer, het U verbreek soos op die dag van Mídian.
Deel
Lees JESAJA 9JESAJA 9:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos die dag toe Midian verslaan is, het U die juk verbreek wat op die volk gedruk het, die stok waarmee hulle geslaan is, waarmee hulle gedryf is.
Deel
Lees JESAJA 9JESAJA 9:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want die las van hulle juk en die hout oor hulle skouers, die stok van hulle slawedrywer, het U verpletter soos op die dag van Midian.
Deel
Lees JESAJA 9JESAJA 9:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het die nasie vermenigvuldig en die vreugde nie vermeerder nie
Deel
Lees JESAJA 9