JAKOBUS 1:20 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
JAKOBUS 1:20 AFR83 (Afrikaans 1983)
'n Mens wat kwaad word, doen nie wat voor God reg is nie.
Deel
JAKOBUS 1 AFR83JAKOBUS 1:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want die toorn van 'n man bewerk nie die geregtigheid voor God nie.
Deel
JAKOBUS 1 AFR53JAKOBUS 1:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
As jy kwaad is, kan jy nie doen wat God wil hê nie.
Deel
JAKOBUS 1 NLVJAKOBUS 1:20 DB (Die Boodskap)
Moet jou net nie vererg nie, want wat gaan dit nou help? As jy jou humeur verloor, kan jy mos nie meer daarop ingestel wees om te doen wat God wil nie.
Deel
JAKOBUS 1 DBJAKOBUS 1:20 ABA (Bybel vir almal)
Want wanneer 'n mens kwaad word, dan doen hy nie die dinge wat God wil hê nie.
Deel
JAKOBUS 1 ABAJAKOBUS 1:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want die woede van 'n mens bewerk nie •geregtigheid voor God nie.
Deel
JAKOBUS 1 AFR20JAKOBUS 1:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die toorn van die mens werk nie die geregtigheid van God nie.
Deel
JAKOBUS 1 CAB23