JAKOBUS 1:9
JAKOBUS 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Gelowiges wat nie status in die samelewing het nie, moet trots wees op die status wat God aan hulle gee.
Deel
Lees JAKOBUS 1JAKOBUS 1:9 Bybel vir almal (ABA)
'n Gelowige wat onbelangrik en arm is, moet bly wees dat die Here dink hy is belangrik.
Deel
Lees JAKOBUS 1JAKOBUS 1:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar laat die broeder wat gering is, roem in sy hoogheid
Deel
Lees JAKOBUS 1JAKOBUS 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Gelowige wat arm is, moet hom daarin verheug dat hy sy aansien in God het
Deel
Lees JAKOBUS 1JAKOBUS 1:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat die broer wat gering is, hom op sy hoë aansien beroem
Deel
Lees JAKOBUS 1JAKOBUS 1:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat die broeder van geringe graad hom verheug omdat hy verhewe is
Deel
Lees JAKOBUS 1JAKOBUS 1:9 Die Boodskap (DB)
God werk anders as ons met mense. Vir Hom is daardie arm man of vrou wat in nederige omstandighede bly, baie belangrik. Vir julle met wie dit so gaan, moet dit baie moed gee. Die rykes in die groot huise moet weet dat die status wat geld gee, nie by God tel nie.
Deel
Lees JAKOBUS 1