JAKOBUS 2:17
JAKOBUS 2:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dis duidelik: Om net te sê jy glo, is nie genoeg nie. Geloof wat nie dade word nie, is eintlik glad nie geloof nie – sulke geloof is dood en help niks.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:17 Bybel vir almal (ABA)
So gaan dit ook met mense wat sê dat hulle in God glo, maar hulle doen nie wat Hy wil hê nie. Om so te glo, beteken niks, daardie geloof is dood.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
So gaan dit ook met die geloof: as dit nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So is geloof alleen, as dit nie op dade uitloop nie, dood.
Deel
Lees JAKOBUS 2