JAKOBUS 2:22
JAKOBUS 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy sien dus dat sy geloof met dade gepaardgegaan het en dat dit eers deur dade volkome geword het.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kan jy sien dat die geloof meegewerk het met sy dade, en dat vanuit die dade die geloof volkome geword het?
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:22 Die Boodskap (DB)
By hom kan ons mooi sien hoe die verhouding met God en die gehoorsame lewe vir God eintlik saamwerk. Dit is soos twee kante van dieselfde munt. Eers as iemand vir God lewe, is sy verhouding met God soos dit behoort te wees.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Jy sien dus dat sy geloof gepaardgegaan het met sy dade, en die geloof uit die dade volmaak geword het.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:22 Bybel vir almal (ABA)
Nou kan jy verstaan dat Abraham gesê het hy glo in God, want hy het gedoen wat God wil hê. Ja, hy het gedoen wat God wil hê, en dít het gewys dat hy heeltemal in God glo.
Deel
Lees JAKOBUS 2