JAKOBUS 4:10
JAKOBUS 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Onderwerp julle in nederigheid voor die Here, en Hy sal julle verhoog.
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verneder julle voor die Here, dan sal Hy julle verhoog.
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Val voor die Here neer en wys dat julle van Hom afhanklik is, en Hy sal julle optel en aan julle aansien gee.
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:10 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die Here wys dat julle nie dink julle is belangrik nie. Dan sal Hy julle belangrik maak.
Deel
Lees JAKOBUS 4JAKOBUS 4:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verneder julle voor die Here, en Hy sal julle verhoog.
Deel
Lees JAKOBUS 4