JAKOBUS 5:13
JAKOBUS 5:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As iemand van julle swaarkry, moet hy bid. As iemand opgeruimd is, moet hy psalms sing.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Is daar iemand onder julle wat benoud is? laat hom bid. Is enige vrolik? laat hom psalms sing.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:13 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer daar iemand by julle is wat swaarkry, dan moet hy bid. Wanneer daar iemand is wat bly is, dan moet hy vir die Here sing.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Is daar iemand onder julle wat ly? Laat hom bid. Is iemand opgeruimd? Laat hom psalmsing.
Deel
Lees JAKOBUS 5JAKOBUS 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
As daar iemand onder julle is wat swaar kry, moet hy bid. As daar iemand is wat opgeruimd is, moet hy lofliedere sing.
Deel
Lees JAKOBUS 5